Ek het nog nie veel te doen gehad aan die website nie, want julle het nog nie regtig nuus vir my deur gestuur nie! Laat weet asb. wat ek op die website kan sit, dan doen ek dit. Foto's, stories, skindernuus, NB Datums al die stuff! Email dit vir my by [email protected].
Kom kyk gerus later weer, dan sal die website actually na iets lyk!
Jeusliefde en Groete
Jurgens